Psalms 119:163 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek haat en verafsku leuens, maar u wet het ek lief. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Alle valsheid haat en verafsku ek, maar u gebooie het ek lief. |
| Afrikaans 1933/1953 | Leuens haat ek en het daar 'n afsku van; u wet het ek lief. |
| Afrikaans 1983 | Ek haat en verafsku leuens, maar u wet het ek lief. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek haat en verafsku valsheid, maar u wet het ek lief. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek haat dit wanneer mense vals is, ek hou niks daarvan nie. Ek is lief vir wat U vir ons geleer het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek haat leuens, maar u wet, dit het ek lief met alles binne-in my. |