Psalms 119:162 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek is bly oor U woord, soos iemand wat groot buit kry.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek verheug my in u woord soos iemand wat ’n groot skat ontdek.
Afrikaans 1933/1953 Ek is vrolik oor u belofte soos een wat 'n groot buit vind.
Afrikaans 1983 Oor u woord is ek so bly soos iemand wat 'n groot skat in die hande gekry het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek verheug my oor u woord, soos iemand wat 'n groot buit gevind het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek is so bly oor wat U belowe het, so bly soos wanneer ek baie goed kry wat ek vir my kan vat.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) My hart loop oor van opgewondenheid oor elke woord wat U sê, dit is die grootste skat wat ek nog ooit in my lewe gevind het.