Psalms 119:160 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) U woord is van die begin af waar, en elkeen van u regverdige verordeninge is tot in ewigheid.
Afrikaans (NLV) 2011 Alles wat U sê, is betroubaar; u regverdige bepalings is vir altyd.
Afrikaans 1933/1953 Die hele inhoud van u woord is waarheid, en al u regverdige verordeninge is tot in ewigheid.
Afrikaans 1983 Op u woord kan 'n mens hom geheel en al verlaat. Al u bepalings is regverdig. Hulle staan vas.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die wese van u woord is betroubaarheid, en elkeen van u regverdige beslissings is vir ewig.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Alles wat U gesê het, bly dieselfde, alles wat U besluit, is altyd reg.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Alles wat U sê, is die waarheid, elke woord daarvan! Dit sal vir altyd en altyd die waarheid bly.