Psalms 119:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek sal my verlustig in U insettinge; U woord sal ek nie vergeet nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek sal my verbly in u voorskrifte en u woord nie vergeet nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek sal my verlustig in u insettinge, u woord sal ek nie vergeet nie. |
| Afrikaans 1983 | Ek verlustig my in u voorskrifte, u woord vergeet ek nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | In u voorskrifte vind ek vreugde; ek sal u woord nie vergeet nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sal altyd bly wees oor u wette, ek sal nie vergeet wat U gesê het nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | U voorskrifte oor hoe ek moet leef, maak my baie opgewonde. Ek sal nie ’n enkele woord daarvan vergeet nie. |