Psalms 119:158 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek het die oortreders gesien en was bedroef; omdat hulle U woord nie bewaar het nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek kyk met afkeer na die ontroues, want hulle misken u woord.
Afrikaans 1933/1953 Ek het diegene gesien wat troueloos handel, en dit het my gewalg dat hulle u woord nie onderhou nie.
Afrikaans 1983 Ek het die verraad van die ontroues gesien, en dit het my met walging vervul dat hulle u woord nie gehoorsaam nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek het ontroues gesien en dit het my met weersin vervul dat hulle u woord nie onderhou nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer ek sien hoe ontrou mense is, dan wil ek naar word. Hulle is mense wat nie doen wat U sê nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Mense wat nie doen wat U sê nie se leefstyl maak my siek; dit is verskriklik dat hulle die rug vir U draai.