Psalms 119:157 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Baie is my vervolgers en my vyande; tog wyk ek nie af van U getuienisse nie.
Afrikaans (NLV) 2011 My vervolgers en vyande is talryk; tog wyk ek nie af van u eise nie.
Afrikaans 1933/1953 My vervolgers en my teëstanders is talryk; van u getuienisse wyk ek nie af nie.
Afrikaans 1983 Ek het baie vervolgers en teëstanders, maar van u verordeninge wyk ek nie af nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) My agtervolgers en teenstanders is baie, maar van u bepalings wyk ek nie af nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daar is baie vyande wat my volg en jaag, maar ek hou aan om te doen wat U sê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ’n Hele klomp slegte mense is agter my bloed aan, maar gelukkig stap ek op u pad.