Psalms 119:156 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Groot is U barmhartighede, o HERE; maak my lewend volgens U verordeninge.
Afrikaans (NLV) 2011 Groot is u barmhartigheid, Here! Hou my lewe in stand volgens u bepalings.
Afrikaans 1933/1953 HERE, u barmhartighede is menigvuldig; maak my lewend volgens u verordeninge.
Afrikaans 1983 U barmhartigheid is groot, Here, laat u bepalings geld, hou my in die lewe.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) U ontferming is groot, Here; hou my lewend volgens u beslissings.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Here, U is baie genadig, U het so besluit, U moet my laat aanhou lewe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Gelukkig hou u goedheid nooit op nie, Here, dit hou net aan en aan. Daarom pleit ek by U om nuwe lewe.