Psalms 119:155 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die verlossing is ver van die goddelose, want hulle soek U insettinge nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Bose mense is ver van redding, want hulle steur hulle nie aan u voorskrifte nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die heil is ver van die goddelose, want hulle soek u insettinge nie. |
| Afrikaans 1983 | Vir die goddeloses is daar nie uitkoms nie, want hulle steur hulle nie aan u voorskrifte nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Verlossing bly ver van goddeloses, want hulle streef nie u voorskrifte na nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U sal nie die mense red wat verkeerd lewe nie, want hulle probeer nie om te doen wat u wette sê nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Goddelose mense staan g’n kans om ooit gered te word nie, want hulle steur hulle nie aan wat U sê nie. |