Psalms 119:153 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Let op my ellende en red my, want ek vergeet U wet nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Kyk tog na my lyding en red my; u gebooie het ek tog nie vergeet nie.
Afrikaans 1933/1953 Resj. Sien my ellende aan en red my, want u wet vergeet ek nie.
Afrikaans 1983 Aanskou tog my ellende en red my, want u wet het ek nie verontagsaam nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sien tog my ellende raak en red my, want u wet vergeet ek nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) U moet kyk hoe sleg dit met my gaan en U moet my red, want ek het nie vergeet wat U vir ons geleer het nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Kyk ’n slag hoe sleg dit met my gaan en help my, want ek vergeet nie ’n enkele dag wat U sê nie.