Psalms 119:152 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Aangaande u getuienisse het ek van ouds af geweet dat U dit vir altyd gegrond het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Van lankal af het ek geweet dat u eise nooit verander nie. Res |
| Afrikaans 1933/1953 | Lankal het ek geweet uit u getuienisse dat U hulle vir ewig gegrond het. |
| Afrikaans 1983 | Van lankal af weet ek van u verordeninge dat U hulle altyd vas laat staan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Uit u bepalings weet ek lank reeds dat U dit vir ewig gevestig het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek weet van die begin af wat U gesê het, want u woorde bly altyd waar. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek weet al lankal dat dit wat U sê, vir altyd bly bestaan. |