Psalms 119:151 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | U is naby, HERE; en al U gebooie is waarheid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar U is naby, Here, en al u gebooie is betroubaar. |
| Afrikaans 1933/1953 | U, o HERE, is naby, en al u gebooie is waarheid. |
| Afrikaans 1983 | U is by my, Here, alles wat U gebied het, staan vas. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar U, Here, is naby, en al u gebooie is betroubaar. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Here, U is naby en u gebooie verander nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Here, U is altyd baie naby, boonop is alles wat U sê, die waarheid. |