Psalms 119:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek sal U bevele oordink en U weë ag. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek wil oor u bevele nadink en let op u weë. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek wil u bevele oordink en op u paaie let. |
| Afrikaans 1983 | U bevele bly my altyd by. Ek gee ag op die pad wat U aanwys. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Oor u opdragte wil ek nadink; ek wil op u paaie let. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sal dink aan wat U beveel het, ek sal goed luister na wat U wil hê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek sit ure aanmekaar en dink hoe ek U bly kan maak. |