Psalms 119:148 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) My oë keer die nagwaak, dat ek u woord kan oordink.
Afrikaans (NLV) 2011 Die hele nag lê ek wakker om u woord te oordink.
Afrikaans 1933/1953 My oë is die nagwake voor om u woord te oordink.
Afrikaans 1983 Die hele nag lê ek wakker en oorpeins ek u woord.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Met oop oë gaan ek elke nagwaak in, sodat ek oor u woord kan nadink.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek bly die hele nag wakker, sodat ek kan dink aan wat U belowe het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) In die nag slaap ek nie, my oë is wawyd oop; dit is net op U gerig. Ek dink die hele tyd aan alles wat U sê.