Psalms 119:147 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek het die aanbreek van die môre verhinder en uitgeroep: Ek het op u woord gehoop.
Afrikaans (NLV) 2011 Voor dagbreek roep ek om hulp, en plaas my hoop op u woord.
Afrikaans 1933/1953 Voor die môreskemering roep ek om hulp; op u woord wag ek.
Afrikaans 1983 In die oggendskemer al roep ek om hulp en stel ek my vertroue in u woord.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Voor die oggendskemer roep ek al om hulp; op u woorde wag ek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek staan op voordat die son opkom en ek vra dat U my moet help, ek weet U sal doen wat U gesê het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Nog voordat die son in die oggend opkom, pleit ek al dat U my moet help, ek wag dat U my moet antwoord.