Psalms 119:146 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek het U aangeroep; red my, en ek sal U getuienisse bewaar.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek roep na U: Red my, en ek sal u vereistes gehoorsaam.
Afrikaans 1933/1953 Ek het U aangeroep; verlos my, dat ek u getuienisse kan onderhou.
Afrikaans 1983 Ek roep na U, red my, ek wil u verordeninge gehoorsaam.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek roep na U: “Verlos my sodat ek u bepalings kan nakom!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek roep en ek vra dat U my moet red, sodat ek kan doen wat U sê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek het voor U kom staan en uitgeroep: “Red my!” sodat ek u voorskrifte kan hou.