Psalms 119:145 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek het met my hele hart gehuil; luister na my, HERE, ek sal U insettinge onderhou.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek roep tot U met my hele hart; antwoord my tog, Here! U voorskrifte sal ek gehoorsaam.
Afrikaans 1933/1953 Kof. Ek het geroep van ganser harte; verhoor my, o HERE! Ek wil u insettinge bewaar.
Afrikaans 1983 Ek roep na U met my hele hart, verhoor tog my gebed, Here, ek wil u voorskrifte nakom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek roep met my hele hart: “Antwoord my, Here, u voorskrifte wil ek onderhou!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Here, ek roep en ek vra dat U my moet help, ek vra dit met my hele hart. U moet my antwoord, ek wil doen wat u wette sê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek roep so hard as wat ek kan: “Here, verhoor my!” Ek wil u voorskrifte in die Bybel doen.