Psalms 119:144 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die geregtigheid van U getuienisse is vir ewig; gee my insig, en ek sal lewe. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | U vereistes is altyd regverdig; gee my insig sodat ek kan lewe. |
| Afrikaans 1933/1953 | U getuienisse is geregtigheid tot in ewigheid; maak my verstandig, dat ek kan lewe. |
| Afrikaans 1983 | U verordeninge is altyd regverdig; gee my insig daarin, dat ek kan lewe. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | U bepalings is regverdig vir ewig; gee my insig, sodat ek kan lewe. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wat U sê, is altyd reg, U moet my help om dit te verstaan, sodat ek kan aanhou lewe. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | U voorskrifte is vir altyd waar en reg, leer my om dit te verstaan sodat ek ’n slag regtig kan lewe. |