Psalms 119:143 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Benoudheid en benoudheid het my aangegryp, maar U gebooie is my behae. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Angs en benoudheid sak op my toe, maar u gebooie is my vreugde. |
| Afrikaans 1933/1953 | Benoudheid en angs het my getref, maar u gebooie is my verlustiging. |
| Afrikaans 1983 | Al oorval angs en benoudheid my, in u gebooie bly ek my verlustig. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Benoudheid en angs het my oorval, maar u gebooie is my vreugde. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe ek swaargekry het en toe dit sleg gegaan het met my, was dit vir my lekker om u gebooie te hou. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Al kom ek vragte vol probleme teë, nogtans geniet ek dit om u voorskrifte te lees en daaroor na te dink. |