Psalms 119:142 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | U geregtigheid is 'n ewige geregtigheid, en u wet is die waarheid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | U regverdigheid duur vir altyd, en u gebooie is betroubaar. |
| Afrikaans 1933/1953 | U geregtigheid is geregtigheid tot in ewigheid, en u wet is waarheid. |
| Afrikaans 1983 | U is altyd getrou en regverdig, u wet staan altyd vas. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | U geregtigheid is regverdig vir ewig en u wet is betroubaar. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U doen reg en U sal altyd reg doen, die dinge wat U vir ons geleer het, bly dieselfde. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | U doen altyd die regte dinge, tot in ewigheid! U wet is altyd waar. |