Psalms 119:141 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek is klein en verag; tog vergeet ek U bevele nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Al is ek gering en verag, ek misken nie u bevele nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek is klein en verag, maar u bevele vergeet ek nie. |
| Afrikaans 1983 | Al is ek gering en verag, u bevele verontagsaam ek nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek is klein en word geminag, maar u opdragte vergeet ek nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek is klein en onbelangrik maar ek het nie vergeet wat U beveel het nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek is maar ’n onbelangrike klein mensie, tog vergeet ek nooit wat U sê nie. |