Psalms 119:140 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | U woord is baie rein; daarom het U kneg dit lief. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | U beloftes is deeglik beproef; u dienaar het dit lief. |
| Afrikaans 1933/1953 | U woord is deur en deur gelouter, en u kneg het dit lief. |
| Afrikaans 1983 | U woord is baie suiwer, ek het dit lief. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | U woord is volkome gelouter en u dienskneg het dit lief. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die dinge wat U sê, is baie waar. Ek, u dienaar, is lief vir wat U sê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | U Woord is al deur baie mense uitgetoets: dit slaag elke keer! Daarom het ek u Woord so lief. |