Psalms 119:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek het my verheug oor die weg van U getuienisse, soveel as oor alle rykdom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | In u voorwaardes het ek my verlustig soos ’n mens bly is oor rykdom. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek is vrolik in die weg van u getuienisse soos oor allerhande rykdom. |
| Afrikaans 1983 | Om volgens u verordeninge te lewe, gee my meer vreugde as al die rykdom van die wêreld. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Oor die pad van u bepalings is ek verheug soos oor enige rykdom. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit maak my bly om te lewe soos U sê, so bly soos wanneer 'n mens alles het wat hy nodig het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Elke voorskrif wat van U af kom, maak my lewe vol blydskap; dit is baie meer werd as ’n groot sak vol geld. |