Psalms 119:137 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Regverdig is U, o HERE, en opreg is U oordele.
Afrikaans (NLV) 2011 Here, U is regverdig, en u oordele is reg.
Afrikaans 1933/1953 Sade. HERE, U is regverdig, en reg is u verordeninge.
Afrikaans 1983 U is regverdig, Here, wat U bepaal, is reg.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Regverdig is U, Here, en u beslissings is reg.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Here, U doen reg, U besluit reg.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Here, U is altyd reg; U doen heeltyd die regte dinge.