Psalms 119:136 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Waterstrome loop in my oë af, omdat hulle U wet nie onderhou nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Trane vloei in strome oor my wange omdat mense u gebooie minag.
Afrikaans 1933/1953 My oë loop af in strome van water, omdat hulle u wet nie onderhou nie.
Afrikaans 1983 My trane vloei sonder ophou omdat die mense u wet nie onderhou nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Strome water vloei uit my oë, omdat mense nie u wet nakom nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) My trane loop soos strome water omdat mense nie doen wat U vir ons geleer het nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dag en nag huil ek omdat mense nie presies doen wat U sê nie.