Psalms 119:134 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Red my van die onderdrukking van mense, so sal ek U bevele bewaar.
Afrikaans (NLV) 2011 Red my van menslike verdrukking sodat ek u bevele kan gehoorsaam.
Afrikaans 1933/1953 Verlos my van die mens se verdrukking, sodat ek u bevele kan onderhou.
Afrikaans 1983 Bevry my van veronregting deur mense. Ek wil u bevele gehoorsaam.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Bevry my van onderdrukking deur mense, sodat ek u opdragte kan nakom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) U moet keer, mense moenie vir my verdruk nie, dan sal ek kan doen wat U beveel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Pas my op wanneer ander mense my kwaad wil aandoen, sodat ek net kan doen wat U sê.