Psalms 119:133 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Volg my voetstappe volgens U woord, en laat geen ongeregtigheid oor my heers nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Rig my treë deur u woord sodat boosheid my nie oorval nie.
Afrikaans 1933/1953 Maak my voetstappe vas in u woord, en laat geen ongeregtigheid oor my heers nie.
Afrikaans 1983 Laat u woord my op die regte pad hou; moet tog nie dat enige kwaad die oorhand oor my kry nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maak my treë ferm met u woord en laat geen onreg oor my heers nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) U moet my help, sodat ek kan aanhou om te lewe soos U sê. U moenie dat sonde oor my regeer nie, nie een sonde nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maak elke tree wat ek gee, ’n tree op die regte pad. Moenie dat lelike dinge ooit in my lewe wen nie.