Psalms 119:132 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Kyk na my en wees my genadig, soos jy gewoond was om te doen aan dié wat u Naam liefhet.
Afrikaans (NLV) 2011 Kyk tog na my in u genade, soos U doen vir almal wat u Naam liefhet.
Afrikaans 1933/1953 Wend U tot my en wees my genadig volgens die reg van die wat u Naam liefhet.
Afrikaans 1983 Sien my in genade aan soos U altyd doen vir dié wat u Naam liefhet.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Draai na my en wees my genadig, soos U gewoonlik maak met hulle wat u Naam liefhet.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) U moet luister en genadig wees vir my, soos U altyd doen vir die mense wat lief is vir u Naam.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sien my raak, wees goed vir my, soos U maak met almal wat U liefhet.