Psalms 119:131 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek het my mond oopgemaak en hyg, want ek het verlang na U gebooie.
Afrikaans (NLV) 2011 My mond is oop en ek snak na asem, want ek verlang na u gebooie.
Afrikaans 1933/1953 Ek maak my mond wyd oop en hyg, want na u gebooie verlang ek.
Afrikaans 1983 Met my hele wese smag ek na u gebooie, verlang ek daarna.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Met 'n oop mond hyg ek, want ek hunker na u gebooie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek is honger vir u gebooie, so honger soos 'n dier wat sy bek wyd oopmaak omdat hy honger is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Alles in my smag na U, sê my tog hoe ek moet lewe.