Psalms 119:130 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die ingang van u woorde gee lig; dit gee verstand aan die eenvoudiges. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Begrip van u woord bring lig; dit gee insig aan die eenvoudige. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die opening van u woorde gee lig; dit maak die eenvoudiges verstandig. |
| Afrikaans 1983 | Wanneer u woord vir mense oopgaan, bring dit lig; dit gee insig aan dié wat nog onervare is. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As u woorde oopgaan, gee dit lig; dit gee insig aan onkundiges. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer mense verstaan wat U gesê het, dan is dit vir hulle soos 'n lig, dit wys vir jongmense wat hulle moet doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wanneer u Woord vir mense oopgaan, word hulle hele lewe verlig, dit vul gewone mense met wysheid. |