Psalms 119:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Met my lippe het ek al die oordele van U mond verkondig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die bepalings van u mond het ek met my lippe bekendgemaak. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek het met my lippe vertel al die verordeninge van u mond. |
| Afrikaans 1983 | Al u bepalings wil ek een vir een opnoem. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Met my lippe vertel ek van al die beslissings van u mond. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek wil vir die mense alles sê wat U besluit het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek sal alles oorvertel wat ek by U leer. |