Psalms 119:129 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | U getuienisse is wonderbaar; daarom bewaar my siel hulle. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | U voorwaardes is wonderlik; daarom gehoorsaam ek hulle. |
| Afrikaans 1933/1953 | Pe. U getuienisse is wonderbaar; daarom bewaar my siel hulle. |
| Afrikaans 1983 | U verordeninge is wonderlik, daarom kom ek hulle na. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | U bepalings is wonderlik; daarom hou ek daarby. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wat U sê, is wonderlik, daarom doen ek wat U sê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wat U sê, is wonderlik; daarom bêre ek dit diep in my hart weg. |