Psalms 119:127 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarom het ek U gebooie lief bo goud; ja, bo fyn goud.
Afrikaans (NLV) 2011 Daarom is ek lief vir u opdragte, meer as goud, selfs die fynste goud.
Afrikaans 1933/1953 Daarom het ek u gebooie lief, meer as goud, ja, as baie fyn goud.
Afrikaans 1983 Ek het u gebooie liewer as goud, as fyn goud.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarom het ek u bevele lief, ja, meer as goud, as suiwer goud.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Waarlik, ek is meer lief vir u gebooie as vir goud, ja, goeie goud.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek het u voorskrifte met my hele lewe lief, dit beteken meer vir my as al die goud in die wêreld.