Psalms 119:125 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek is U dienaar; gee my insig, dat ek U getuienisse kan ken.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek is u dienaar; gee my die vermoë om te onderskei sodat ek u voorwaardes kan verstaan.
Afrikaans 1933/1953 Ek is u kneg; maak my verstandig, dat ek u getuienisse kan ken.
Afrikaans 1983 Ek is u dienaar: onderrig my tog in u verordeninge.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek is u dienskneg; gee aan my insig sodat ek u bepalings kan ken.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek is u dienaar, U moet my verstandig maak sodat ek kan verstaan wat U sê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Onthou, ek is u dienskneg, wys my wat dit presies beteken sodat ek kan doen wat reg is.