Psalms 119:123 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | My oë verswak vir U heil en na die woord van U geregtigheid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek ooreis my oë om u redding te sien en u woord van geregtigheid. |
| Afrikaans 1933/1953 | My oë smag na u heil en na die belofte van u geregtigheid. |
| Afrikaans 1983 | Ek smag na die bevryding wat U bring, na u woord wat my red. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | My oë smag na u verlossing, na u belofte van •geregtigheid. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | My oë is moeg, want ek hou aan om te kyk wanneer U my sal red. Ek hou aan om te luister na wat U sê, want wat U sê, is reg. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek sien baie uit na die dag dat U my kom help, ek hou vas aan u belofte dat U net doen wat reg is. |