Psalms 119:121 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek het reg en geregtigheid gedoen; laat my nie oor aan my verdrukkers nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moenie my oorlaat aan die genade van my vyande nie, ek het gedoen wat reg en regverdig is. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ajin. Ek het reg en geregtigheid gedoen: gee my nie oor aan my verdrukkers nie. |
| Afrikaans 1983 | Ek het gedoen wat reg en regverdig is, moet my tog nie oorgee aan die genade van dié wat my veronreg nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek doen wat billik en reg is; moet my nie aan my verdrukkers oorlaat nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek het reg gedoen aan mense en ek het gelewe soos U wil hê. U moenie vir my los sodat mense my verdruk nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek het nog altyd gedoen wat reg is, moenie dat my vyande my beetkry nie. |