Psalms 119:120 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) My vlees bewe van vrees vir jou; en ek is bang vir U oordele.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek bewe van vrees vir U; ek vrees u oordeel.
Afrikaans 1933/1953 My vlees sidder van skrik vir U, en ek vrees vir u oordele.
Afrikaans 1983 Ek sidder van vrees vir U, ek het diepe ontsag vir u bepalings.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) My lyf bewe omdat U vrees inboesem; ja, vir u beslissings is ek vol ontsag.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek is bang vir U, ek bewe, ek is bang vir wat U besluit.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek het baie groot respek vir U. Dit wat U doen, vul my met ontsag.