Psalms 119:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Geseënd is U, HERE, leer my u insettinge.
Afrikaans (NLV) 2011 Geseënd is U, o Here; leer my u voorskrifte.
Afrikaans 1933/1953 Lofwaardig is U, o HERE! Leer my u insettinge!
Afrikaans 1983 Aan U kom die lof toe, Here, leer my u voorskrifte.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) U moet geprys word, Here! Leer my u voorskrifte!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Here, ek prys U, U moet vir my leer wat u wette sê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Here, U is so wonderlik! Leer my hoe om alles te doen wat U van my vra.