Psalms 119:118 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) U het almal vertrap wat van U insettinge afdwaal, want hulle bedrog is leuens.
Afrikaans (NLV) 2011 U verwerp almal wat van u voorskrifte afwyk. Hulle ontrou lei tot selfbedrog.
Afrikaans 1933/1953 U verag almal wat van u insettinge afdwaal, want hulle bedrieëry is leuens.
Afrikaans 1983 U verwerp almal wat van u voorskrifte afdwaal; met hulle ontrou mislei hulle hulleself.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) U verwerp almal wat dwaal, weg van u voorskrifte af; want hulle bedrog is misleidend.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) U hou nie van mense wat ongehoorsaam is aan u wette nie, want hulle is vals, hulle wil mense bedrieg.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) U hou niks van mense wat nie na U luister nie. Hulle praat ’n spul leuens.