Psalms 119:117 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hou my op, en ek sal veilig wees, en ek sal U insettinge altyddeur ag slaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ondersteun my en ek sal gered word; ek sal u voorskrifte altyd eerbiedig. |
| Afrikaans 1933/1953 | Steun my, dat ek verlos word; dan sal ek altyddeur op u insettinge let. |
| Afrikaans 1983 | Beskerm my, dan sal ek behoue bly en u voorskrifte gedurig voor oë hou. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Onderskraag my, sodat ek verlos kan word; ek wil voortdurend aan u voorskrifte aandag gee. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer U my regop hou, dan is ek veilig en dan kyk ek altyd wat u wette sê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hou my regop, dan is alles in orde, dan sal ek doen wat U sê. |