Psalms 119:116 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ondersteun my volgens U woord, dat ek kan lewe, en laat my nie beskaamd staan oor my hoop nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hou my staande soos U beloof het sodat ek kan lewe. Laat my nie beskaam wees in my hoop nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ondersteun my volgens u belofte, dat ek kan lewe; en maak my nie beskaamd vanweë my hoop nie. |
| Afrikaans 1983 | Laat my vas staan soos U beloof het, dat ek kan lewe, dat ek nie teleurgestel sal wees in my verwagting nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ondersteun my, volgens u woord, sodat ek kan lewe; laat my nie beskaamd staan oor my hoop nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U moet my regop hou, soos U belowe het, dan sal ek aanhou lewe, U moet my help, sodat ek kan aanhou hoop. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Here, hou my hand styf vas soos U beloof het, dan sal ek voluit lewe. Moenie my teleurstel nie, kyk dan net hoe glo ek in U. |