Psalms 119:115 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Gaan weg van my af, julle kwaaddoeners, want ek sal die gebooie van my God bewaar. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Gaan weg van my, kwaaddoeners, want ek gehoorsaam die gebooie van my God. |
| Afrikaans 1933/1953 | Gaan weg van my, kwaaddoeners, dat ek die gebooie van my God kan bewaar! |
| Afrikaans 1983 | Gaan weg van my af, julle wat onreg doen; ek sal aan die gebooie van my God gehoorsaam bly. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Gaan weg van my, julle kwaaddoeners, sodat ek by die gebooie van my God kan hou. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Slegte mense moenie naby my kom nie, sodat ek kan doen wat die gebooie van my God sê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Julle spul slegte mense moet dadelik padgee sodat ek kan doen wat my God sê. |