Psalms 119:114 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) U is my skuilplek en my skild; ek hoop op U woord.
Afrikaans (NLV) 2011 U is my toevlug en beskermer; ek vertrou op u woord.
Afrikaans 1933/1953 U is my skuilplek en my skild; op u woord wag ek.
Afrikaans 1983 By U skuil ek, U beskerm my, in u woord stel ek my vertroue.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) My skuilplek en my skild is U; op u woord vestig ek my hoop.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) By U is ek veilig, U beskerm my, ek weet U sal doen wat U gesê het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) By U kruip ek weg, want U is baie sterk, U pas my goed op. Ek wag op u Woord om my sterk te maak.