Psalms 119:113 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek haat ydele gedagtes, maar U wet het ek lief. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek haat besluitelose mense, maar u gebooie het ek lief. |
| Afrikaans 1933/1953 | Samek. Twyfelaars haat ek, maar u wet het ek lief. |
| Afrikaans 1983 | Ek haat huigelary, maar u wet het ek lief. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dubbelhartige mense haat ek, maar u wet het ek lief. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek hou nie van mense wat skynheilig is nie, maar ek is lief vir wat U vir ons geleer het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek hou niks van skynheiliges nie, maar ek het u wet baie lief. |