Psalms 119:112 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek het my hart geneig om U insettinge altyd te doen, tot die einde toe.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek wil leef volgens u voorskrifte, vir altyd, tot die einde toe.
Afrikaans 1933/1953 Ek het my hart geneig, om u insettinge te betrag, vir ewig, tot die einde toe.
Afrikaans 1983 Ek lê my daarop toe om u voorskrifte altyd uit te voer, tot die einde toe.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek rig my hart daarop om u voorskrifte uit te voer – vir altyd, tot die einde toe.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek het besluit om altyd te doen wat u wette sê, so lank soos ek lewe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Met my hele lewe wil ek net doen wat U sê, elke dag, van nou af tot die einde toe.