Psalms 119:111 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) U getuienisse het ek vir ewig as 'n erfdeel geneem, want dit is die vreugde van my hart.
Afrikaans (NLV) 2011 U verbondsbepalings is my erfdeel vir altyd; dit is die vreugde van my hart.
Afrikaans 1933/1953 Ek het u getuienisse vir ewig as erfdeel ontvang, want hulle is die vreugde van my hart.
Afrikaans 1983 U verordeninge maak ek altyd my eie, want hulle is vir my 'n vreugde.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek het u bepalings as blywende erfporsie ontvang; ja, dit is die vreugde van my hart.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek wil altyd onthou wat U sê, want dit maak my baie bly.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) U voorskrifte is myne, vir altyd, hulle maak my lewe tot oorlopens toe vol met blydskap.