Psalms 119:110 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die goddelose het vir my 'n strik gelê, maar ek het nie van U bevele afgedwaal nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Die goddeloses stel vir my ’n strik; tog sal ek van u bevele nie afdwaal nie.
Afrikaans 1933/1953 Die goddelose het vir my 'n vangnet gespan; nogtans het ek van u bevele nie afgedwaal nie.
Afrikaans 1983 Die goddeloses stel vir my 'n strik, maar van u bevele wyk ek nie af nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Goddeloses het vir my 'n net gespan, maar van u opdragte het ek nie afgewyk nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die mense wat verkeerd doen, wil my vang soos 'n mens voëls vang in 'n vangnet, maar ek hou aan om te doen wat U beveel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Slegte mense wil my laat afdwaal van u pad af, maar ek wyk nie ’n sentimeter daarvan af nie.