Psalms 119:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek het u woord in my hart verberg, dat ek nie teen U sou sondig nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek het u woord in my hart gebêre sodat ek nie teen U sou sondig nie.
Afrikaans 1933/1953 Ek het u woord in my hart gebêre, dat ek teen U nie sal sondig nie.
Afrikaans 1983 Aan u beloftes hou ek vas, dit weerhou my van sonde teen U.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) In my hart koester ek u woord, sodat ek nie teen U sondig nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek dink altyd aan wat U gesê het, dit keer my dat ek nie sonde doen teen U nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Moet asseblief nie dat ek u wonderlike pad misloop en begin sonde doen nie. U Woord is diep in die brandkluis van my hart weggebêre. Dit keer dat ek dinge doen waarvan U niks hou nie.