Psalms 119:109 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | My siel is altyddeur in my hand, maar ek vergeet U wet nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | My lewe is gedurig in die weegskaal, maar u gebooie sal ek nie vergeet nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | My lewe is altyddeur in my hand; nogtans vergeet ek u wet nie. |
| Afrikaans 1983 | My lewe is gedurig in gevaar, maar u wet verontagsaam ek nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | My lewe is voortdurend in my hande; maar u wet vergeet ek nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar is altyd mense wat my wil doodmaak, maar ek vergeet nie wat U vir ons geleer het nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | My lewe is in gevaar, maar ek vergeet nie wat U in die wet sê nie. |