Psalms 119:107 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek is baie verdruk; maak my lewend, HERE, volgens U woord. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek het baie swaargekry, Here. Vernuwe my lewe volgens u woord. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek is baie diep neergedruk; HERE, maak my lewend na u woord! |
| Afrikaans 1983 | Ek ly swaar, Here, hou my in die lewe, soos U beloof het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek is baie terneergedruk; Here, maak my lewend volgens u woord! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit gaan baie baie sleg met my, U moet my laat aanhou lewe, soos U gesê het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Here, dit gaan nou baie sleg met my. Kom help my tog, soos U belowe het. |