Psalms 119:106 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek het gesweer, en ek sal dit volbring, dat ek U regverdige verordeninge sal onderhou.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek het reeds belowe, en ek bevestig: u regverdige bepalings sal ek gehoorsaam.
Afrikaans 1933/1953 Ek het gesweer, en dit gehou, om u regverdige verordeninge te onderhou.
Afrikaans 1983 Ek het 'n eed afgelê, en daarby sal ek bly, om my aan u bepalings te hou; hulle is regverdig.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek het 'n eed afgelê – en daarby gehou – om u regverdige beslissings na te kom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek het belowe, en ek sal dit doen: Ek sal doen wat U besluit, want U besluit reg.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek het U belowe dat ek net sal doen wat U sê, ek sal nooit teruggaan op my beloftes nie. Wat u sê, is reg.